Die Danswolf is die argetipe van beweging en musiek - die een wat die wΓͺreld herinner dat lig, dat god, ook deur die liggaam praat.  Sy dans om asem te haal; sy dans om god te voel; sy dans om die wΓͺreld te genees en soms - net soms - dans sy om jou te verlei.  Haar voetstappe roep herinnering, haar lyf is ’n tempel van klank.  Wanneer sy beweeg, beweeg die wΓͺreld saam.

Van meisie wat nie kon dans nie na die Danswolf, volg Silver se journey hier: