Die Fokwolf is die wolf van vuur en vel, van waarheid wat soos whiskey deur jou are loop.  Sy is teenwoordig in elke asem, hoor tussen die stilte en passie, sy antwoord met elke aanraking.  In haar hande dra sy genade. Wanneer sy lag, word selfs skaamte mooi.  Sy is die vlam wat nie verteer nie, maar transformeer.

Van konservatiewe koek na die Fokwolf, volg Hazel se journey hier: