Die Huiswolf glo nie huis is ’n plek nie, maar ’n lewende stelsel waar mense, mure en die elemente bymekaar kom. Wanneer chaos kom, bly sy gegrond. Sy maak vensters oop, steek kerse aan en plant kruie. Sy is die bewaker van harte — met kos en teenwoordigheid laat sy mense weer asemhaal. Sy praat stadig, bou stadig, leef stadig. Sy hou die wêreld bymekaar met linne, liefde en lojaliteit.
Van vrou sonder ‘n huis na die Huiswolf, volg Anja se journey hier: