Die Droomwolf omsit drome in strukture.  Sy leef tussen die wolke van verbeelding en die grond van die werklikheid. Sy is die een wat die onsigbare raakvat en dit sigbaar maak - deur stories, deur ontwerp, deur simbole.  Sy bring hoop lig en betekenis.  Haar magick lĂŞ in taal en verbeelding, en haar geskenk is dat sy ander help sien dat hulle ook kan droom.

Van vrou sonder drome na die Droomwolf, volg Lana se journey hier: