Die Dinkwolf is die vertaler van die onsienlike, die brug tussen dimensies β sy dink in particles en droom in quantums. Sy lees energie soos ander boeke lees. In haar wΓͺreld is elke woord βn formule, elke gedagte βn golf wat Γͺrens kan ineenstort tot materie. Sy glo die kosmos praat in kode, en sy - die Dinkwolf - is die een wat dit kan ontsyfer.
Van werklose vrou sonder geld na die Dinkwolf, volg Mika-Milan se journey hier: