WOLWE_KAS
’n Stasie vol stories, idees, musiek en pret vir die moderne vrou.
’n Kreatiewe wêreld vir vroue wat ruimte soek om te droom, dink, dans, speel en rus.
Hier word argetipes, klank, taal en beeld gebruik om stories en ervarings te verwoord wat nie altyd in gewone boeke of etikette pas nie.
Agter elke deur wag ‘n wolf wat jou saam wil neem op haar reis deur die liefde en die lewe.