"die man sĂȘ vir sy vrou, gaan huis toe ek kom nou"
đïž Augustus 2024
Lana MĂŽreson, sit die Dinsdagoggend op die lughawe en wag vir haar vlug terug Kaap toe. Sy was die afgelope week in Johannesburg, vir 'n familie begrafnis. Sy het 'n lughawe koffie gekry - een van daai klein bederfies wat jy jouself toelaat op "spesiale" geleenthede - 'n vars Vida e take-away een. Met haar koffie gaan sit sy by haar boarding-gate en wag. Daar onthou sy die bekende Mark Twain quote; "The two most important days in your life are the day you are born and the day you find out why". Sy wonder sy of sy dit vir haarself kan aanpas na: "die twee belangrikste dae in my lewe; dag wat ek my asem gevind het (đïž Augustus 2019) en die dag wat ek daardie asem met hĂłm begin deel het (đïž November 2021)".
Hierdie quote het haar die eerste keer getref, seker 12 jaar gelede, toe sy die film Warrior gekyk het. Dis dalk die quote wat gemaak het dat sy die film al meer as 3 keer gekyk het. Sedert dan het hierdie quote gereeld aan haar siel kom knaag - hoekom is sy hier?
Vyf jaar gelede, toe sy vir 36 uur haar asem ontmoet en leer ken het, het sy geglo sy het uiteindelik die vermiste tweede-belangrikste-dag-in-haar-lewe-legkaart-stukkie gevind vir diĂ© quote puzzle. Vyf jaar later lyk daardie Vrydagaand op "drugs" meer na die eerste belangrikste dag in haar lewe - baie mense sal 'n spiritual awakening (diĂ© wat gewoonlik gepaard gaan met 'n near-death-experience of psychedelics) beskryf as 'n wedergeboorte. As mens kyk na die etimologie van die woord wedergeboorte, die voorvoegsel 'weder-' beteken 'weer', 'herhaling' en geboorte 'die begin van lewe' - Lana sal nie sĂȘ dat sy voor 29 regtig ooit lewendig gevoel het nie, so 'wedergeboorte' voel nie gepas in hierdie geval nie.
ân Vibrasie op haar foon bring haar terug na die hede. Sy kyk na die notification. WJ. Sy naam laat haar outomaties diep asem haal en haar longe kry hul eerste regte/volle asem vir die dag.
Huis. 'n Eenvoudige woord. 'n Eenvoudige boodskap. Maar daai een woord is deurvleg met kompleksiteit in Lana se wĂȘreld, en selfs meer so waar WJ betrokke is. Die vorige aand terwyl sy haar tasse gepak het, het Lana se ma in haar tiener kamer gestap en gesĂȘ, "ek kan nie glo jy gaan mĂŽre alweer huis toe nie". Haar ma se gebruik van die woord huis, het haar onkant gevang. Eerstens oor sy in daardie oomblik besef het, dat sy seker vandat sy uit haar ouerhuis, universiteit toe is, sy nog nooit daai woord opreg of vir haarself gebruik het nie. Nie eers toe sy in haar eie woonstel of saam haar eerste boyfriend gebly het nie - sy het wel die woord home gereeld gebruik, aangesien hy Engels was, maar dalk eerder met die energie van die woord house. En nog minder so oor die laaste paar jaar - âhuis' is selde gebruik, gedurende die tydperk waar Lane in 2 lande en 3 verskillende stede gebly het nie. En tweedens om daardie woord uit haar ma se mond te hoor in die huis wat eintlik die enigste voorstelling van hierdie konsep vir haar was, het die punt net huis toe gebring (excuse the pun) dat haar ouers se huis nie hĂĄĂĄr huis is nie. Maar dit was ook hierdie oomblik waar sy gedink het, my ma sien my as 'n volwasse vrou met my eie lewe en wĂȘreld - asof Lana identiteit, in haar ma se oĂ«, in daardie oomblik verskuif het van dogter na vrou, van kind na mens.
So om nou vir die 2de keer in seker 12 uur met âhuisâ gekonfronteer te word, voel soos 'n uitnodiging van die heelal om haar verhouding met die woord te herevalueer.
Lana het 'n jaar terug Kaap toe getrek na sy meeste van haar lewe in en om Johannesburg gewoon het. Een van haar groot regrets was dat sy nooit in Stellenbosch gaan studeer het nie, maar die dag toe sy haar Universiteit van Stellenbosch aansoek vorm invul, het haar broer haar herinner - hulle ouers het nie die geld om haar studies in Stellenbosch te onderhou nie. "Ja, jy het 'n beurs vir jou klas en koshuis gelde, maar wat van vlieg kaartjies of petrol geld elke vakansie? Die leefstyl daar is anders, dis duur, jy gaan nie daar inpas nie". Sy het haar eie droom op sy geskuif en na haar broer geluister, hy was mos ouer, en daarom 'wyser' as sy. Op 19 was Lana so vĂȘr weg geprogrammeer in 'wie sy moet wees' (die perfekte dogter, slim, pligsgetrou en op haar plek, die een wat die vrede hou en stil bly oor al die hipokrasieĂ« wat sy so observeer), so onderdruk deur al die insecurities van alles wat sy niĂ© is nie - sy sou nooit die selfvertroue gehad het om vir hĂĄĂĄr droom te veg nie - haar sin van verantwoordelikheid teenoor haar gesin, teenoor God, was te groot.
Dit het 19 jarige Lana gelukkig net 10 jaar gevat om haar eie asem, haar eie stem, te vind en nog 4 daarna om uiteindelik op die ryp ouderdom van 33 haar bed, bank en 2 matte op 'n trok te laai en haarself Kaap toe te verskuif. Braaf genoeg om te gaan kyk wat lĂȘ agter hierdie roepstem wat dekades al na haar fluister.
Maar die Kaap se wind was nie die enigste roering op die snare van Lana se hart nie. Twee jaar voor sy Kaap toe getrek het, het sy die Desember by haar broer in die Kaap gaan kuier; en gedurende hierdie tyd verlief geraak op 'n man in Pretoria - want niks kan mos maklik of eenvoudig wees nie.
"jy kom met jou hare los, vleg my daarin"
Wel daardie man, is steeds in Pretoria, en sy het hom die naweek ontmoet vir koffie. voor die naweek se koffie het sy hom seker 'n jaar en 'n half terug gesien. Sy was natuurlik angstig die Saterdagmiddag, terwyl sy by die koffie winkel vir hom sit en wag. Gaan dit ongemaklik wees? Gaan hulle iets hĂȘ om oor te praat? Wat is die dinamiek tussen hulle nou? Al die vorige kere wat sy hom gesien het was fuck-dates, is die een ook? Sy was ook nuuskierig om te sien hoe hy, hulle verander het oor die laaste paar jaar.
Sy onthou die Sondagaand, vroeg na die groot trek Kaap toe, wat sy by haar AirBnB instap en daar is 'n naam op haar foon wat sy 8 maande laas daar gesien het. WJ. Die universe se humor sin is bietjie wreed dink sy. Ek was nounet in 'n ander man se bed en dan diĂ© boodskap, wat is ek veronderstel om hiermee te maak? Ek het nounet saam 'n ander man, naak, in sy bed gelĂȘ, musiek geluister, gepraat oor hoe mooi en eenvoudig Spoewolf se woorde is, gelag oor die man se afrikaanse ruimte playlist, vol liedjies oor sterre en planete. Wel, hierdie eenvoudige incheck het weer 'n jaar lange gesprek begin. Dis hoe hulle nog altyd kommunikeer het - lang aaneenlopende gesprekke wat strek oor dae, weke, maande - geen halloâs of goodbyes, geen goeiemĂŽreâs of lekker slaap boodskappe nie, net een aaneenlopende gesprek. Hulle het gou weer in 'n gemaklike vriendskap in geval, so natuurlik het sy hom laat weet toe sy haarself in Gauteng bevind.
Toe hy instap, kon sy sien daar het 2 jaar verby gegaan. Nie dat hy ouer of sleg gelyk het nie, maar oor sy kon sien hoe swaar die verantwoordelikhede van enkel ouer wees, aan hom hang. Dit het 'n koppie tee en 30 minute se gesels oor die olimpiese spele en Gauteng se droë winter gevat voor haar hande ophou bewe het en hulle gemaklik vir ure en ure kon sit en gesels, waaroor hulle gesels het kan sy nie regtig onthou nie - oor alles en niks op dieselfde tyd. Sy onthou hoe lekker sy gelag het as hy stories vertel van hoe hy/hulle anders dink as die algemene Afrikaner.
Sy moes natuurlik ook bietjie sy siel uittrek toe hy sĂȘ, "dankie dat jy so 'n goeie vriendin vir my is". Vir hom om uit sy eie te erken hy sien haar as 'n vriendin en nie net 'n casual-koer of 'n dirty-little-secret nie, het meer vir haar beteken as wat sy sou dink. In hulle vroeĂ«r jare het sy altyd probeer uitvis hoe hy haar sien, haar label in sy lewe - hy het gewoonlik hierdie tipe gesprekke ontduik, so sy moes sy erkenning van vriendskap antwoord met 'n, "wag, het jy my nounet jou vriendin genoem? Wil jy vir my sĂȘ na twee en ân half jaar is ons uiteindelik vriende?". Teen 21:30 het dit tyd geraak om die koffie winkel te verlaat. Hulle het heel middag en aand net gelag en gepraat. Die keer was daar nie soene en flankerende aanrakings nie, nie bottels wyn en leĂ« woorde nie. Net 2 vriende, 'n paar biere en 'n pot rooibos tee.
"dink jy die here dink vooruit"
Die totsiens was bittersoet. Soet want om by hom te wees is soos om by die huis te wees, gemaklik, cozy. bitter, want wel, hy is nie haar huis nie - dié is blykbaar in die Kaap.
âFlight B736 to Cape Town, now boarding at gate C10â, die aankondiging bring Lana terug na die hede. Sy lag altyd oor hoe almal opspring, haastig om by hulle bespreekte seats uit te kom. Lana sit gewoonlik rustig en wag tot die laaste van die queue deur die hek begin gaan voor sy vliegtuig toe begin keer. Sy gebruik hierdie tyd om te reageer op sy boodskap:
ân Week later sit Lana op haar sielkundige se bank. In die dae en weke nadat sy vir WJ gesien het, het sy maklik en gereeld gehuil. Elke keer as sy aan hom dink of terugdink aan die koffie, was daar trane daarmee gepaard. Dit was nie slegte trane nie, vreemd genoeg was daar 'n onderliggende rustigheid saam met die trane. Hierdie was trane van onthou, onthou wat hulle saam gehad het, hoe baie hy vir haar beteken. Hierdie was trane van comfort, trane waarin sy wou opkrul en aan vashou. Lana is iemand wat gewoonlik haar ânegatieweâ emosies onderdruk of so gou moontlik daarvan ontslae probeer raak, maar hierdie pyn/verlange/gevoel was iets waaraan sy wou vasklou. Al was sy en WJ vir die laaste jaar steeds in gesprek, was dit ân platoniese vriendskap (ân pen-pĂȘl) en gedurende hierdie tyd - en haar eerste jaar in die Kaap - het sy nie haarself toegelaat om aan die verlede te dink of enigsins iets te voel vir hom nie. Dalk het hierdie onderdrukking haar hart gesluit, want al was sy die laaste jaar in ân kort verhouding en op klomp dates, het niemand haar regtig laat voel nie. Om weer te voel is kosbaar en sy wou so lank as moontlik onthou. Hierdie trane was vir haar ân teken van ân hart wat nog lewe, ân hart wat nog kan droom.
Lana vertel haar sielkundige van haar besoek aan Gauteng, die koffie saam WJ en die daaropvolgende emosies wat sy steeds huidiglik ervaar. Hy sĂȘ, âek kan hoor hierdie is vir jou baie belangrik, beteken baie vir jou.â Sy antwoord met ân stem wat breek, âja, ek is lief vir homâ. Dit voel vreemd om vir die eerste keer die woord liefde te gebruik in die konteks van WJ. Hy knik sy kop, vir ân ruk sit hulle in stilte. Sy wil hom vra, wat sy moet doen hiermee, met hierdie liefde. Moet sy ân boodskap, ân brief, iets stuur of sĂȘ? Maar 'n ander deel in haar weet, nou is nie die tyd nie, om iets te sĂȘ, gaan nie 'n verkil maak nie. Vir nou is haar lewe in die Kaap. Vir nou is sy lewe in Pretoria. Lana het lank genoeg dinge probeer forseer, probeer verander, probeer beheer. Hulle sluit die week se sessie af.
In die week wat volg, let sy op dat daar 'n rustigheid in haar is na haar besoek aan Gauteng. Asof sy nooit regtig ontspan of rustig geraak het in die laaste jaar nie; asof daar 'n konstante onderliggende angs in haar was. Dalk was Gauteng, die perspektief wat sy nodig gehad het, dalk was die koffie saam WJ die closure wat sy nodig gehad het. Die rustigheid herinner haar aan 'n meer gegronde weergawe van haarself, die weergawe van haarself wat sy voor WJ ontdek en gebou het. Die speelse, dromerige, kreatiewe jong vrou wat glo in die mooi in die lewe, wat in die oggend wakker word en uitsien na die dag. ân Self wat soos die ware sy voel, maar vinnig stil gemaak word of verdwyn in die geroesemoes en geraas van âmoetsâ, âmoeniesâ en verpligtinge van die dag tot dag.
WJ was die ruimte waar sy hierdie self kon wees, die persoon saam wie sy die klein dingetjies in die lewe kon waardeer en droom oor liefde en verhoudings en ân kleurvolle toekoms. Ongelukkig word die rustigheid gou weer verplaas deur angs, soos sy meer en meer dae in die Kaap spandeer.
Die Sondagoggend is Lana in die kombuis besig met kos voor te berei vir die week en skielik besef sy, haar trane droog op en so ook die warm en cozy gevoel wat saam hul gekom het. Dit maak haar angstig dat sy hierdie warmte wat hy weer in haar wakker gemaak het gaan verloor, dat sy haarself weer gaan verloor. Angstig dat sy haar liefde vir WJ gaan vergeet, gaan vergeet om te droom en hoop vir die liefde en lewe waarna sy smag. Nou dat sy weer 'n smakie daarvan gekry het is sy vasberade om dit nie weer te verloor nie.
Met hierdie (waarskynlik dom) vasberadenheid, gaan krap Lana daardie middag haar ReĂ«nwolf digbundel - Sterreval - uit. Mens kan sien diĂ© bundel het al geleef, getoer - ân gekraakte ruggraat, blaaie gefrommel deur seewater, potlood aantekeninge en haar eie pogings van gedigte op die kantlyne van Danie se poĂȘtiese woorde. Sy verwonder haar daaraan, hoe ân klein boekie van 100 bladsye, kan kom met soveel stories, soveel herinneringe. Sy maak die bundel oop op die eerste bladsy - ân handgeskrewe boodskap van Danie homself. âLana, mag jy aanhou droom in Afrikaansâ, sy giggel, ân pragtige boodskap en reminder ĂĄl het sy dit aan haarself gerig. Vroeg na sy vir WJ ontmoet het, wou sy graag haarself bederf met ân ReĂ«nwolf bundel. Sy bestel toe vir haar een en sien by checkout, die vervoerkostes is konstant ongeag van die hoeveelheid wat jy bestel. Dan maak dit mos sin om meer as net een klein boekie te bestel, dink sy, WJ is ook ân aanhanger van Afrikaanse poĂ«sie, dalk moet ek vir hom ook een bestel - dit is immers hoekom hulle so lekker connect, daai wedersydse waardering vir die taal, musiek en die eenvoudige mooi lirieke van Spoegwolf.
Die bundels het gekom ân âpersoonlike, geskrewe boodskap van Danieâ opsie. WJ se boodskap was maklik âWJ, die wĂȘreld kort meer mense soos jy.â Haar eie het sy oordink en het inauthentic gevoel om vir haarself ân boodkap te stuur - sy channel toe haar inner wolf en, nou in retrospect kom toe ân boodskap, dalk van haar toekomstige self, âLana, mag jy altyd onthou om te droom in Afrikaansâ. Daardie naweek met 'n maag vol vlinders, 'n bottel wyn en die digbundel, gaan kuier sy die aand by WJ. Hy het natuurlik die bundel vreeslik waardeer, maar die herinnering wat haar nou laat blaai na bladsy 19 toe is die gedig wat hy daardie aand vir haar uit die bundel gelees het. Toe hulle die aand in die bed lĂȘ, vra sy, "gaan jy vir my 'n gedig lees?â. âEk sal seker moetâ terg hy terug.
WJ neem sy bundel, wat hy saamgebring het kamer toe om op sy bedkassie te kom bly, flip deur die blaaie en maak die bundel lukraak oop op ân gedig met die naam âdroomnodigâ. Met sy stem, gemaklik en diep, lees hy dit vir haar:
Die gedig het hul albei diep geraak op daardie oomblik. So eenvoudig, so neutraal, en tog is dit alles - alles om iets te hĂȘ om voor aan te hou leef, iemand om dit mee te deel. Daardie aand het dit gevoel, god/die heelal probeer vir hulle iets sĂȘ, of dalk het Lana net gehoor wat sy wou hoor - beloftes van winters, saam, op die mat in die warm middagson, ân tuin wat wag in hulle toekoms.
Vandag, amper 3 jaar later, tref daardie gedig op bl 19, ân bietjie anders.
"sit jou mond op my brein en sluit my oë oop"
Die lees van hierdie gedig, laat Lana weer dink oor haar drome. Sy besef sy het seker op skool laas gedroom oor haar toekoms - die fancy ingenieurs graad, die man wat sy op universiteit gaan ontmoet. ân Troue, die belangrike werk waar sy tegnologiese innoverende produkte gaan ontwerp wat die wĂȘreld gaan verander. Die progressie na management en al die geld wat sy gaan maak, die huis waar sy, haar man, twee Labradors en dalk ân kind in gaan bly, die oorsee se vakansies - hoe lewe net great gaan wees sodra al hierdie boksies getick is. Wel hierdie drome het vinnig vergrys toe ingenieurswese nie so maklik of interessant was nie, toe die sosiale migrasies van studente haar baffle en sy sukkel om met outjies te praat, wat nog te sĂȘ van man-vang. Hierdie drome het inmekaar geval toe haar ingenieurs werk net oorbodige papierwerk, reĂ«ls en regulasies was in vuil vliegtuig hangers, eensame jare in die koue koelkas gange en iterasie op iterasie van process flows, stakeholder requirements en lewensversekering. En dit alles terwyl sy op 26, so single soos ooit, steeds by haar ouers bly. Sonder die man, sonder die vervullende werk, die onafhanklike huis en Labrador liefde, het Lana gereeld in depressie verval. Nie net het sy haar drome verloor nie, maar haar geloof in droom self. Wat was die punt van nog ân 5 jaar plan, as realiteit uitdraai soos ân stok-mannetjie tekening van ân 5 jarige teenoor die Mona-Lisa van haar drome.
Gelukkig op 31, het drome hulself so bietjie kom redeem en is Lana se verhouding met droom kompleks, maar lewendig. En dĂt is waarskynlik te danke aan WJ. Sy het steeds nie ân 5 jaar plan of beroep doelwit of ideale lewensmaat blueprint nie. Die herlees van hierdie gedig laat haar reflekteer op die huidige stand van haar lewe, en wat sy daarvan wil maak. Sy besef, deur nie te droom en hoop nie, beskerm sy haarself teen teleurstelling, maar sonder drome fladder sy net rond. Meeste van Lana se nuwe drome is wel deurvleg met WJ. ân lewensmaat - WJ, om die CTCT te ry - met WJ as haar training partner, ân gesellige aand saam vriende - WJ aan haar sy, ân bottel wyn en son sak vanaf Chapmanâs Peak - WJ, koffie in die tuin - WJ, aande in die bed met ân boek - WJ se stem wat vir haar lees. Hoe versoen sy die drome wat sy het saam hom, met drome wat steeds haar drome is al is hy nie deel van hulle nie.
Lana onthou weer die koffie van 2 weke terug. WJ het haar na haar kar gestap, hierdie keer was sy nie oppad om agter hom aan te ry na sy huis nie. Hulle het seker al vir 2 ure geneig om te groet so by die kar was daar nie veel meer geselsies om aan te knoop nie. Sy onthou hoe sy diep asem gehaal het en haar arms na hom uitgesteek het om hom totsiens te druk. Na ân jaar se WhatsApps en ân dag se gesels sonder aanraking, was daardie drukkie soos om by die huis te kom. Hy het haar verbaas deur haar langer vas te hou as net ân groet. Hy het haar ingeasem, sy het in hom gesmelt. Sy kon voel dat hy daardie aanraking amper meer nodig gehad het as sy, sy kon die eensaamheid en verlange in hom voel. Sy weet, al kry hy daagliks drukkies by sy dogter, doen dit niks vir daai leemte wat gelaat word deur die afwesigheid van volwasse affection nie. Toe hy gereed is om te laat gaan, soen hy haar op die kop en sĂȘ, âkyk mooi na jouselfâ.
Toe Lana daar wegry en haar kar ligte die teer ophelder, speel Spoegwolf se đ§daars_net_een_man op die radio. Lana glo dalk nie meer dat daar net âeen manâ vir haar (of enige iemand) is nie, maar sy wonder hoekom hierdie man in haar hart bly vassit. Met WJ in die truspieĂ«l, ry sy by die parkeerarea uit en sommer net so vloei trane en 'n gedig uit haar uit.
Sy weet nie van toeval of groter planne nie, maar hierdie herinnering gee geboorte tot ân nuwe droom. Lana onthou Spoegwolf se lirieke, âsit jou mond op jou brein en sluit my oopâ en wonder of WJ se soen op haar kop daardie aand, die sleutel tot haar kreatiwiteit was, want in daardie oomblik besluit sy ân boek te skryf. Om hulle storie in ân verhaal te omskep - om die mooiste liefde, die eenkeer wat realiteit haar drome oortref het, vas te vang vir altyd. Dalk vir hom, dalk vir haar, dalk vir elke een wat ân droom nodig het.